Pryse getoon sluit BTW teen 15 % in.

 

 

NAVAHO (1994)

WICHITA (1959)

OCONEE (1989)

CHOCTAW (1959)

BARTON

FOTO

TIPE

1 (Jong kultivar)

2

1 (Jong kultivar)

2

1

KLEURKODE

Geel/groen

Groen

Geel/Pienk

Oranje

Blou

OUERS

Wichita x Western x Moore

Halbert x Mahan

Western x Barton

Success x Mahan

 

WEERSTAND: Skurfsieke

Baie swak

Baie swak

Goed

Matig

Goed

KOUE  BESTAND (VSA toestande)

Baie hoog

Laag

Hoog

Laag

Hoog

TAKSTERKTE

Baie sterk

Swak

Sterk

Swak

Sterk

 

 

 

GROEIWYSE

 

 

 

Groei vinnig,  Sterk en stewige boom

 

 

Groei vining en regop.  Sprei bo.  Benodig snoei en 2 x soveel water/N/Zn as ander kultivars

 

 

Kragtige groeier.  Baie belowende jong kultivar.

“Crowfeet” as sentrale leier nie terug gesnoei word nie. Regop met oop top.  Benodig optimale bestuur, diep grond en spasie anders sal neute klein en alternatief gedra word.

 

 

Groei baie vining.  Sterk en stewig.

BOOMKWALITEIT: Sterkte/vorm/ siekte- en insekweerstand/ blaarkleur (1=beste)

 

2

 

4

 

2

 

3

 

2

BLAARRETENSIE

 

Goed

Goed

Baie goed

Gemiddeld

PRODUKSIE

2+ Ton.  Superior as jong boom

2+ Ton.  Hoogste wins/boom in boord

2+ Ton Baie goed

2 Ton. Goed

 

BEGIN DRA

Baie vroeg (4de jaar)

5 tot 7 jaar

Vroeg (5 jaar)

6 -jaar

 

NEUT VOLWASSE

Mid seisoen

Mid seisoen

Vroeg – Mid seisoen

Mid-Laat seisoen

Vroeg

DOPDIKTE

Dun

Medium

Kraak maklik

Baie dun

Baie dun

% HALWES

63% (Hoog)

Laag (neut sit vas in dop)

Hoog

Hoog

 

KERN %

61% (baie goed)

57%

58%

56%

54%

KLEUR van neut (moet lig weees)

Goud tot ligbruin

Goud tot ligbruin

Room-Goud

Room-Goud

Room-Goud

NEUT KWALITEIT: smaak/voorkoms/gemak van dop (1=beste)

 

2

 

3

 

1

 

3

 

GROOTTE VAN NEUT

Medium

Medium

Groot

Ekstra groot

Medium

BESTUIF

Vroeg

Mid-Laat

Mid

Laat

Mid

WORD BESTUIF

Mid-Laat

Vroeg

Laat

Mid

Laat

 

 

 

 

 

 

 
 
Terug Terug na bo