Gallery
Oestyd 2016

Die jaar 2016 was sekerlik nie die maklikste nie. Met hittegolwe, probleme met water en boorgatpompe wat gesteel word was dit nogal 'n uitdaging om al die toutjies bymekaar te hou.  Eintlik, 'n Wonderwerk.  Soos die boompies ook was.. Ons is dankbaar!








Terug Terug na bo